Matteus 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer hulle julle uitlewer, moet julle julle nie bekommer oor hoe of wat julle moet sê nie, want op daardie oomblik sal God aan julle gee wat julle moet sê.

Matteus 10

Matteus 10:12-23