Matteus 10:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook voor goewerneurs en konings sal julle gebring word ter wille van My. Dit sal julle geleentheid wees om voor hulle en voor die heidennasies van My te getuig.

Matteus 10

Matteus 10:11-24