Matteus 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

As iemand julle nie ontvang nie en nie na julle woorde luister nie, gaan uit sy huis of uit daardie dorp uit en skud die stof van julle voete af.

Matteus 10

Matteus 10:10-24