Matteus 10:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die huismense se gesindheid goed is, handhaaf julle vredewens vir die huis. Maar as hulle nie goedgesind is nie, trek julle vredewens dan terug.

Matteus 10

Matteus 10:3-23