Markus 9:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het sy dissipels geleer en vir hulle gesê: “Die Seun van die mens word in die hande van mense oorgelewer, en hulle sal Hom doodmaak; en drie dae nadat Hy doodgemaak is, sal Hy opstaan.”

Markus 9

Markus 9:21-38