Markus 9:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het hulle daarvandaan weggegaan en deur Galilea gereis. Jesus wou nie hê dat iemand anders dit te wete moes kom nie.

Markus 9

Markus 9:21-34