Markus 8:36-38 Afrikaans 1983 (AFR83)

36. Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor?

37. Wat sal 'n mens kan gee in ruil vir sy lewe?

38. Wie hom dan vir My en my woorde skaam te midde van hierdie ontroue en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom saam met die heilige engele, en beklee is met dieselfde heerlikheid as sy Vader.”

Markus 8