Markus 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het Hy vir hulle gesê: “Dit verseker Ek julle: Daar is party van dié wat hier staan, wat beslis nie sal sterwe voordat hulle gesien het dat die koninkryk van God met krag gekom het nie.”

Markus 9

Markus 9:1-6