Markus 10:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Kyk, ons gaan nou Jerusalem toe. Daar sal die Seun van die mens aan die priesterhoofde en skrifgeleerdes oorgelewer word, en hulle sal Hom tot die dood veroordeel en Hom aan die heidene uitlewer.

Markus 10

Markus 10:27-37