Markus 10:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op pad Jerusalem toe het Jesus voor hulle uit geloop. Dit het die dissipels verontrus en die mense wat agterna gekom het, laat bang word.Toe het Hy weer die twaalf opsy geneem en hulle begin vertel wat met Hom gaan gebeur:

Markus 10

Markus 10:22-33