Markus 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele landstreek van Judea en al die inwoners van Jerusalem het na hom toe gestroom. Hulle het hulle sondes bely en is deur hom in die Jordaanrivier gedoop.

Markus 1

Markus 1:4-10