Markus 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Só het Johannes die Doper in die woestyn opgetree. Hy het verkondig: Bekeer julle en laat julle doop en God sal julle sondes vergewe.

Markus 1

Markus 1:1-5