Markus 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

waar Hy veertig dae lank gebly het en deur die Satan versoek is. Jesus was daar saam met die wilde diere, en die engele het Hom versorg.

Markus 1

Markus 1:10-23