Markus 1:12-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

12. Net daarna het die Gees Hom weggevat die woestyn in,

13. waar Hy veertig dae lank gebly het en deur die Satan versoek is. Jesus was daar saam met die wilde diere, en die engele het Hom versorg.

14. Nadat Johannes in die tronk opgesluit is, het Jesus na Galilea toe gegaan en die evangelie van God verkondig.

Markus 1