Lukas 7:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op daardie oomblik het Jesus juis baie mense gesond gemaak van siektes en kwale en bose geeste, en baie blindes het Hy laat sien.

Lukas 7

Lukas 7:18-30