Lukas 7:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die manne by Hom kom, sê hulle: “Johannes die Doper het ons na U toe gestuur om te vra: Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?”

Lukas 7

Lukas 7:15-30