Lukas 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is. Die hele tyd het Hy niks geëet nie, sodat Hy aan die einde daarvan honger was.

Lukas 4

Lukas 4:1-8