Lukas 22:53 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dag vir dag was Ek saam met julle in die tempel, en julle het nie 'n hand uitgesteek om My te vang nie. Maar nou dat die tyd vir die duistere magte daar is, het julle julle kans.”

Lukas 22

Lukas 22:44-57