Lukas 22:52 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus vir die priesterhoofde, die offisiere van die tempelwag en die familiehoofde wat teen Hom opgetrek het: “Trek julle met swaarde en stokke uit soos teen 'n rower?

Lukas 22

Lukas 22:50-53