Lukas 21:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Sommige sal deur die swaard val en ander as krygsgevangenes na al die nasies toe weggevoer word. Jerusalem sal deur die heidennasies vertrap word totdat ook hulle tyd verby is.”

Lukas 21

Lukas 21:16-25