Lukas 21:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit sal bitter swaar gaan met die vrouens wat in daardie tyd swanger is en met dié wat nog klein kindertjies het, want daar sal groot nood in die land heers, en God sal hierdie volk straf.

Lukas 21

Lukas 21:20-32