Lukas 16:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die bestuurder dink toe by homself: wat moet ek nou doen, want my werkgewer neem die bestuurderskap van my af weg. Vir handearbeid sien ek nie kans nie; en om te bedel, skaam ek my.

Lukas 16

Lukas 16:1-4