Lukas 16:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy ontbied hom toe en sê vir hom: ‘Wat is dit wat ek van jou hoor? Gee verslag van jou bestuur van sake, want jy kan nie langer bestuurder wees nie.’

Lukas 16

Lukas 16:1-4