Lukas 13:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daar sal julle huil en op julle tande kners wanneer julle Abraham en Isak en Jakob en al die profete binne-in die koninkryk van God sal sien, terwyl julle self buitentoe weggejaag word.

Lukas 13

Lukas 13:22-30