Lukas 13:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Hy sal weer vir julle sê: ‘Ek weet nie waar julle vandaan kom nie. Niemand van julle het gedoen wat reg is nie. Maak dat julle van My af wegkom!’

Lukas 13

Lukas 13:19-30