Lukas 11:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

“'n Mens steek nie 'n lamp op en sit dit dan weg in 'n kelder of onder 'n emmer nie. Nee, jy sit dit op 'n staander, sodat die mense wat binnekom, die lig kan sien.

Lukas 11

Lukas 11:27-43