Lukas 11:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense van Nineve sal op die oordeelsdag opstaan saam met die mense van vandag en teen hulle getuig. Die mense van Nineve het hulle immers op die prediking van Jona bekeer. En hier staan Een wat groter is as Jona!”

Lukas 11

Lukas 11:26-37