Levitikus 27:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As iemand 'n deel van sy grond aan die Here wy, moet die loskoopwaarde bepaal word volgens die hoeveelheid saad wat gewoonlik op die stuk grond gesaai word: vir elke honderd kilogram gars is die loskoopwaarde vyf honderd en sewentig gram silwer.

Levitikus 27

Levitikus 27:7-21