Levitikus 27:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die persoon wat die huis gewy het, dit self weer wil terugkoop, moet hy twintig persent meer as die vasgestelde loskoopwaarde betaal. Dan is dit weer syne.

Levitikus 27

Levitikus 27:13-21