Levitikus 25:6-7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit moet vir julle 'n jaar van algehele rus wees. Julle, julle slawe, julle slavinne, julle dagloners en die bywoners in julle land sowel as julle diere en die wild moet dan leef van wat die veld oplewer.

Levitikus 25

Levitikus 25:1-13