Levitikus 25:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle mag selfs nie die opslaggraan of die druiwetrosse van die ongesnoeide wingerde afoes nie. Dit moet vir die land 'n jaar van algehele rus wees.

Levitikus 25

Levitikus 25:1-12