Levitikus 25:55 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit moet gedoen word omdat die Israeliete my dienaars is. Hulle is my dienaars omdat Ek hulle uit Egipte laat trek het. Ek is die Here julle God.”

Levitikus 25

Levitikus 25:50-55