Levitikus 25:54 Afrikaans 1983 (AFR83)

As hy nie voor die tyd vrygekoop word nie, moet hy en sy afhanklikes vrygelaat word in die hersteljaar.

Levitikus 25

Levitikus 25:52-55