Levitikus 25:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle kan julle miskien afvra waarvan julle elke sewende jaar moet leef, aangesien julle nie mag saai of 'n oes insamel nie.

Levitikus 25

Levitikus 25:19-23