Levitikus 25:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die grond sal goeie oeste lewer, en julle sal oorgenoeg hê om te eet sodat julle sonder sorge in die land kan woon.

Levitikus 25

Levitikus 25:14-22