Levitikus 23:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit is die feestye wat deur die Here bepaal is, die tye waarop julle gewyde byeenkomste moet hou om offers aan die Here te bring: brandoffers en graanoffers, maaltydoffers en drankoffers soos vir elke feesdag voorgeskryf.

Levitikus 23

Levitikus 23:30-43