Levitikus 23:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sewe dae lank moet julle offers aan die Here bring. Op die agste dag moet julle weer 'n gewyde byeenkoms hou en offers aan die Here bring. Dit moet 'n besondere feesdag wees. Niemand mag dan werk nie.

Levitikus 23

Levitikus 23:32-39