Levitikus 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer jy vir die Here 'n graanoffer uit die eerste opbrengs van die oes aanbied, kan dit gebraaide koring of stampkoring wees. Jy bied dit aan as die graanoffer uit die eerste opbrengs van jou oes,

Levitikus 2

Levitikus 2:6-16