Levitikus 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gooi sout by al jou graanoffers. Die sout herinner aan die verbond met jou God; moenie dat dit in jou graanoffers ontbreek nie. Bied sout aan op al jou graanoffers.

Levitikus 2

Levitikus 2:3-15