Levitikus 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer julle julle lande afoes, moet julle nie die wenakkers afoes nie en ook nie die are wat bly lê, agterna optel nie.

Levitikus 19

Levitikus 19:4-19