Levitikus 19:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet ook nie die wingerde 'n tweede keer oes of die korrels wat val, optel nie. Laat dit alles bly vir die armes en die vreemdelinge. Ek is die Here julle God.

Levitikus 19

Levitikus 19:1-12