Levitikus 16:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

want op dié dag moet daar vir julle versoening gedoen word sodat julle rein kan wees. Julle moet in die teenwoordigheid van die Here gereinig word van al julle sonde.

Levitikus 16

Levitikus 16:27-34