Levitikus 16:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet dit as 'n vaste instelling handhaaf dat julle almal, die gebore Israeliete en die vreemdelinge wat by julle woon, moet vas en alle werk moet staak op die tiende dag van die sewende maand,

Levitikus 16

Levitikus 16:20-34