Levitikus 16:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet hom op 'n gewyde plek gaan was en sy hoëpriesterlike klere aantrek. Dan moet hy uitgaan en die brandoffer vir die versoening van sy eie sonde bring, asook die brandoffer vir die versoening van die sonde van die volk.

Levitikus 16

Levitikus 16:14-26