Levitikus 16:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Aäron moet dan in die tent van ontmoeting ingaan en sy linneklere waarmee hy in die Allerheiligste ingegaan het, uittrek en dit daar neersit.

Levitikus 16

Levitikus 16:21-29