Levitikus 15:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die agste dag moet hy met twee tortelduiwe of twee ander duiwe na die ingang van die tent van ontmoeting toe gaan en hulle in die teenwoordigheid van die Here vir die priester gee.

Levitikus 15

Levitikus 15:6-19