Levitikus 15:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As 'n man wat 'n afskeiding het, gesond word, moet hy sewe dae wag voordat hy rein verklaar kan word. Hy moet sy klere was en hom in lopende water bad. Daarna is hy rein.

Levitikus 15

Levitikus 15:7-14