Levitikus 14:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester smeer die olie wat in sy handpalm oor is, aan die persoon se kop. So doen die priester versoening by die Here vir die persoon.

Levitikus 14

Levitikus 14:28-37