Levitikus 14:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet ook van die olie in sy handpalm bo-oor die skuldofferbloed smeer wat aan die regteroorlel, die duim en die groottoon van die persoon is wat gereinig word.

Levitikus 14

Levitikus 14:18-36