Levitikus 14:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet die lam slag op dieselfde plek waar die sondeoffer en die brandoffer geslag word, op die gewyde plek, want die skuldoffer is net soos die sondeoffer. Dit kom die priester toe, dit is 'n besondere gewyde gawe.

Levitikus 14

Levitikus 14:12-14